Header image
 
 

Musiek maak die verskil

 
 
   Terug Voorkamer toe
 
Liedjiesboek

Daar is nou 'n liedjiesboek van Lucas se grootste treffers beskikbaar. Hierdie boek bevat 'n verskeidenheid van 19 liedjies. Die liedjies verskyn in drie formate in die boek:

  • Klavier verwerking, d.i. linker- en regterhand notasie soos in die voorbeeld:

arend

  • Kitaar (TAB) verwerkings, d.i. standaard kitaarnotering soos in die voorbeeld uit "Sunnyside" hieronder. Daar is ook 'n TAB Tutor, agter in die boek, wat alles verduidelik wat jy nodig sal kry om die notering te kan gebruik

image002

  • Dan is daar ook vir die ouens wat net die akkoorde van die songs wil hĂȘ ook vreugde, want al die liedjies word op die eenvoudige "leadsheet"-metode ook uitgedruk soos in die voorbeeld hieronder:

liedji1

Vir navrae